Armman nagereg
By: Ben de Kooker
Author's Badges:
Rate this recipe
Help other users find great recipes!
Description
'n Begroting-vriendelike sjokoladespons-poeding wat in die mikrogolf gebak word. Die beslag word oor 'n kokende, ryk kakao-stroop gegooi wat die poeding van onder af gaarmaak en 'n klewerige sous skep.
Ingredients
125 g margarien,
1 1/2 e. kakao,
1 koppie meel,
3/4 koppie suiker,
1/4 teelepel sout,
15 ml bakpoeier,
1 eier,
1/2 t. vanieljegeursel,
3/4 koppie melk.
Instructions
Room margarien en suiker, voeg eier by en klop goed. Sif droƫ bestanddele, meng. Voeg melk om die beurt by. Voeg vanieljegeursel by en skep in groot bak, gooi Kokende stroop oor en bedek. Bak 5 min op 70% krag. Maak oop en bak verder 5 min op 70% krag.
Stroop: 1 1/2 koppie kookwater, 3 e. kakao, 1 koppie bruinsuiker, 1 e. margarien. Kook alles saam vir 2-3 min op 100% krag.