Download PDF
« Back to All Recipes
Beskuit Resep
By: Herman Lochenberg
Author's Badges:
Rate this recipe
Help other users find great recipes!
Description
Spot goedkoop beskuit resep
Ingredients
10 koppies volgraan meel
2 teelepels cremetart
3 teelepels sout
¼"koppie bakpoeier
2 eetlepels asyn
500 gram botter
2 koppies suiker
3 koppies koekmeel
2 teelepels koeksoda
1 liter lou water
Instructions
Meng alles en bak in die oond teen 180° vir 30 minute