Download PDF
« Back to All Recipes
Beste Panekoek Resep (Johan Pannekloek)
Author's Badges:
Holiday & Party
Kid-Friendly
Quick & Easy
Sweet
Rate this recipe
Help other users find great recipes!
Description
As jy 'n lekker fluffy pannekoek soek wat baie lekker is. Hier is die een vir jou!
Ingredients
Maak 200 Pannekoeke (pas aan vir jou hoeveelheid)
Jy het 'n 30 liter hour nodig om die hele resep aan te maak.
40 x eiers (breek oop en los oornag in yskas as jy kan)
2 x 2.5 kg Koekmeel
500ml asyn
1.5 liter kook olie
55 ml sout
55 ml koeksoda
10 liter Water
Instructions
- Meng al jou droë bestandele saam.
- Meng al jou nat bestandele saam.
- Meng nou die droë en nat bestandele stadig saam en klits goed.
Daar het jy 'n lieflike resep!
Baie dankie aan Johan Pannekoek (Centurion)!