Download PDF

Egte Boerewors Resep

By: Christo Lochenberg

Author's Badges:
Master Chef History Maker Popular Noteworthy Apprentice Chef Budding Chef Getting Noticed First 10 Views First Recipe First Like
Beef Dinner Lunch Pork
Rate this recipe

Help other users find great recipes!

Egte Boerewors Resep

Description

Een van die beste boerewors resepte wat ek nog gekry het. My oupa het hulle eie boerewors gemaak al die jare en die was hulle resep. As jy goeie resep wil hê met growwe mince hier is hy!

Ingredients

15 kg Vark vleis
30 kg Bees vleis
2.5 x koppies sout
1 x koppie + 2 x eetlepels fyn swart peper
4 x koppies koljander (geskroei in die oond en gemaal)
2 x eetlepels neut
3 x koppies braaipap meel
2 x koppies Worcester sous
2 x koppies koue water

Instructions

  1. Sny jou vleis alles in blokkies en gooi al jou droë bestandele by en meng goed.
  2. Gooi al jou nat bestandele by en meng goed.
  3. Maal alles met 'n lekker growe meuletjie
  4. Die vark spek het genoeg spek in so geen ander vet is nodig nie.
  5. Gebruik regte skaap derms vir jou wors stop.

Ek hoop julle probeer die resep! Julle sal nie weer n ander wors resep maak nie.

Opgedra aan Tolla Jansen van Vuuren. Dankie Stoffel Jansen van Vuuren vir die resep!

« Back to All Recipes

Get New Recipes

Subscribe to our newsletter to get the latest public recipes sent straight to your inbox.