Germarineerde forel
By: Ben de Kooker
Author's Badges:
Rate this recipe
Help other users find great recipes!
Description
n Resep om heel forel gemarineer in witwyn, olie, kruie en suurlemoenskywe te kook. Die vis word vinnig in 'n mikrogolf-verbruiningsbak gaargemaak vir 'n geskroeide effek.
Ingredients
Marinade:
100 ml olie,
100 ml wit wyn,
25 ml Worcestersous,
1 lourierblaar,
5 ml gekapte pietersielie,
3 ml sout,
1 ml peper,
1 suurlemoen met skil en al in skywe gesny,
1 klein gekapte ui.
Instructions
Verhit verbruiningsbak 7 min. Voeg +/- 12.5 ml olie by. Mikrogolf vis 4 min teen volle krag aan een kant. Draai om en mikrogolf teen volle krag vir 2 min aan anderkant.