Melktert
By: Ben de Kooker
Author's Badges:
Rate this recipe
Help other users find great recipes!
Description
'n Vinnige mikrogolf melktert met 'n beskuitjiekors. Die vla word gemaak van kondensmelk, mielieblom en melk, verdik in die mikrogolf, en dan met styfgeklopte eierwitte gemeng.
Ingredients
Tennisbeskuitjies
1 blik kondensmelk,
2 blikke water,
1 blik melk,
1 e. margarien.
4 eiers
7 ml vanielje geursel,
150 ml mielieblom plus minus 1/2 k. aangemaak met bietjie melk.
Instructions
Meng gele, mielieblom en geursel saam. Voeg by melkmengsel, mikrogolf 4 min op 100% krag of tot dik. Roer na elke minuut. Klop eierwitte styf en vou in. Giet in tertbord. Strooi kaneel oor en laat afkoel.