Mikrogolf Sjokoladekoek
By: Ben de Kooker
Author's Badges:
Rate this recipe
Help other users find great recipes!
Description
n Digte mikrogolf sjokoladekoek wat asyn en koeksoda gebruik. Die beslag word in fases gemeng met gesmelte botter en melk en vinnig op hoë krag gebak.
Ingredients
12.5 ml asyn
375 ml meel
125 ml kakao
300 ml strooisuiker
2 eiers geklits
250 ml melk
knyptjie sout
7 ml koeksoda
180 g botter/margarine
3 ml vanilla
Instructions
Meng asyn en melk, sif droë bestanddele saam. Voeg suiker by en meng helfte van melkmengsel en gesmelte botter. Voeg droë bestanddele. Klop goed vir 2 min, voeg res van melk, eier en vanilla by. Klop vir 3 min, gooi in diep gesmeerde, gevoerde houers en mikrogolf op 10 min hoog. Verkoel. Versier.