Download PDF
« Back to All Recipes
Pannekoek resep
By: Herman Lochenberg
Author's Badges:
Rate this recipe
Help other users find great recipes!
Description
Maak so 10 pannekoeke U kan die resep verdubbel indien u meer pannekoeke wil bak, net soos u verkies
Ingredients
2 koppies koekmeel
½ teelepel bakpoeier
1 teelepel sout
SIF BOGENOEMDE SAAM
2 eiers
1 koppie melk
1 koppie water
15 mililiter olie
KLITS BOGENOEMDE SAAM
Instructions
Gooi nou alle bogenoemde bestanddele saam klits en bak.
Strooi kaneel en suiker oor en geniet.