Download PDF
« Back to All Recipes
Sjokolade Ringkoek
By: Ben de Kooker
Author's Badges:
Baking
Desserts
Holiday & Party
Kid-Friendly
Quick & Easy
Rate this recipe
Help other users find great recipes!
Description
'n Liggewig sjokolade-sponskoek wat in 'n ringpan gebak word met geskeide eiers, warm water en olie. Dit word in die mikrogolf gebak deur medium (50%) en hoƫ (100%) krag te kombineer.
Ingredients
2 koppies meelblom,
1/2 koppies kakao,
1 t. sout,
1 1/2 k. strooisuiker,
3 t. bakpoeier,
4 eiers geskei en gele geklits,
1 koppie sterk warm water,
1/2 koppie olie, 1 t. vanilla.
Instructions
Sif alles saam. Meng alles saam. Klits eierwitte styf en vou in mengsel. Bak by 50% krag (Medium) vir 9 min en laaste nog 1 minuut op 100% krag.